Bitterbessie dagbreekbitterbessie son'n spieël het gebreektussen my en homSoek ek na die grootpadom daarlangs te draforal draai die paadjiesvan sy woorde afDennebos herinneringdennebos vergeethet ek ook verdwaaltrap ek in my leedpapegaai-bont eggokierang kierang mytotdat ek bedroëweer die koggel kryEggo is geen antwoordantwoord hy alombitterbessie dagbreekbitterbessie son
-Ingrid Jonker
Select a background
More quotes by Ingrid Jonker
Popular Authors
A curated listing of popular authors.