Ek het gedinkEk het gedink dat ek jou kon vergeet,en in die sagte nag alleen kon slaap,maar in my eenvoud het ek nie geweetdat ek met elke windvlaag sou ontwaak:Dat ek die ligte trilling van jou handweer oor my sluimerende hals sou voel …Ek het gedink die vuur wat in my brandhet soos die wit boog van die starre afgekoel.Nou weet ek is ons lewens soos ’n liedwaarin die smarttoon van ons skeiding klinken alle vreugde terugvloei in verdrieten eind’lik in ons eensaamheid versink.
-Ingrid Jonker
Select a background
More quotes by Ingrid Jonker
Popular Authors
A curated listing of popular authors.