Alles wat leef en beef is vreemdelinge op hierdie blou kluit. Dieaarde verdra lewe, maar sy het dit nie gebaar nie. G’n wonder jy kan nie jou sit kry nie. G’n wonder jy voel nooit tuis nie. G’n wonder jy wil heeltyd uit- en wegvlieg. Styg maar op en bespied die wydtes: jy sal geen vaderland vind nie. Daar is spore in die sand en stories oor die spore en verder net verlange en wind.(Buys se woorde aan 'n vlieg)
-Willem Anker
Select a background
More quotes by Willem Anker
Popular Authors
A curated listing of popular authors.