43 Quotes by Jaco Strydom

Jaco Strydom Quotes By Tag







  • Author Jaco Strydom
  • Quote

    n Welgestelde kerktannie het sekerlik iets om te gee vir ’n oumatjie in die plakkerskamp wat na ’n klomp weeskinders omsien. Maar sy het veral baie om by haar te leer.

  • Tags
  • Share

  • Author Jaco Strydom
  • Quote

    Die teologie het deur die eeue ’n manier om vir die teoloog belangriker te word as mense. Dit is ironies, want Jesus het sy lewe gegee vir mense.

  • Tags
  • Share

  • Author Jaco Strydom
  • Quote

    Jesus het nie gekom om ons in te perk nie, maar te bevry. Nie om ons te beskerm teen die wêreld nie, maar juis om ons in die wêreld in te stuur. Die wêreld is so min die vyand van die kerk as wat die see die vyand is van vissermanne.

  • Tags
  • Share